Laser hair removal has become a big trend today and with good reason. More and more people are getting laser treatment to rid themselves of unwanted body hair!
The eLase uses both diode laser and bi-polar Radio Frequency (RF). With this machine we are able to treat ALL skin types and the widest variety of hair and hair color. Because of this technology, treatments are virtually pain free in pulse mode and pain free in Motif mode.
Most people need a minimum set of treatments at prescribed intervals to ensure effective results. Treatment sets and intervals are area specific. Book a FREE consultation to discuss the best option for your specific needs.
Laser haar verwydering
Meer en meer mense wonder oor haarverwydering d.m.v laser en met goeie rede. Raak vir eens en altyd ontslae van die ongewensde en soms onooglike hare op jou lyf.
Hoe? By NudoBellus sal ons jou help om die resultate te verkry, wat jy verdien, deur gebruik te maak van die nuutste en beste laser haarverwyderings metode moontlik gemaak deur ons eLase laser masjien.
Ons tegnologie maak gebruik van beide lig en radio energie om doeltreffend en pynloos hare te verwyder, van teiken areas. Ons behandel alle vel- en haar kleure.
Meeste mense verlang 'n minimum aantal behandelings op voorgeskrewe tydperke. Die hoeveelheid behandeling is individu spesifiek en word in 'n vooraf gratis konsultasie met u bespreek.
Vir 'n gids-lys van behandeling wat ons aanbied, klik asb hier: Vir Haar / Vir Hom.
Vir verdere inligting ( slegs in engels beskikbaar ), klik asseblief hier: Hoe Werk Dit?